Bristol Bears verslaan SA ‘A’

Die Engelse span, die Bristol Bears, het op Ashton Gate geskiedenis gemaak toe hulle Suid-Afrika ‘A’ met 26-18 geklop het. ‘n Rekordgetal ondersteuners van 26 387 het die Bears aangemoedig. Gabriel Ibitoye en Yann Thomas het drieë gedruk, terwyl die res van die tuisspan se punte van die skopskoen van Callum Sheedy gekom het. Die Suid-Afrikaners se afrigter Mzwandile Stick sê hy is teleurgesteld dat hulle verloor het, maar hulle spel was net nie op peil nie: