Brave Warriors speel môre teen Togo in Lomé

Die Brave Warriors speel môre teen Togo in Lomé in nog ‘n
kwalifiseringswedstryd vir die Fifa Wêreldbeker -toernooi van 2022. Hulle het
Donderdagaand met 1-1 gelykop teen Congo Brazzaville gespeel. Namibië en Kongo is
nou met twee punte elk gelykop in hulle groep en hulle hoop om ‘n positiewe uitslag
teen Togo te hê om hulle kans op ‘n plek by Fifa se Wêreldbekertoernooi in Katar
volgende jaar te verbeter.