Brave Gladiators klim 31 plekke op Fifa-wêreldranglys

Die Brave Gladiators het 31 plekke geklim in die jongste Fifa-wêreldranglys. Die Gladiators was vroeër 145ste op die ranglys en is nou 114de in die wêreld gelys. In Afrika is die Gladiators een plek laer vanaf 25ste tot 26ste op die ranglys. Die span bly egter in dieselfde posisie in die Cosafa-streek na Suid-Afrika, Zambië, Zimbabwe en Angola. Woody Jacobs, die afrigter van die Brave Gladiators …