Brandstofprys styg plaaslik met 30 sent

In Suid-Afrika sal die petrol prys effe daal en die dieselprys styg. Plaaslik, sal motoriste vandag hulle tenks moet volmaak omdat petrol en diesel met 30 sent per liter styg. Andreas Simon, die ministerie van myne en energie se woordvoerder het die besonderhede.