Brande in en om hoofstad kom onder bestryders uit

Die vuur wat gisteroggend by Brakwater by ‘n pakhuis begin het is op pad Heja Lodge toe en brandbestryders is op die oomblik saam met vrywilligers op die toneel. Intussen is daar is groot rookwolke aan die suidelike kant van die hoofstad. Dit is die vuur wat ook gisteroggend in die gebied van Kupferberg ontstaan het. Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het die jongste…

By Rehoboth is alles op die oomblik stil en Richard Abrahams van die dorp se brandweer het bevestig dat hulle gereed is.