Brande in die omgewing van Steinhausen onder beheer

Die veldbrande in die omgewing van Steinhausen is grootliks onder beheer. Vir die jongste oor die situasie sluit ons aan by Renda Grobbelaar van die plaas Morgan in die omgewing.