Botswana skort invoer van hoefdiere en produkte uit SA op

Botswana het die invoer van lewendige hoefdiere en hul vars produkte uit Suid-Afrika met onmiddellike ingang opgeskort. Dit volg ná gevalle van bek-en-klouseer in kommunale beeste in die Mtubatuba-omgewing in KwaZulu-Natal.