Boris sê hy is hartseer om die beste werk in die wêreld op te gee

Die Britse premier Boris Johnson het pas bedank. Sy woorde was, “I am sad to be giving up the best job in die world”.

Meer as 50 lede van sy kabinet en party het sedert gister bedank na die soveelste skandaal en daar is berigte dat hy was onder druk van lede binne sy eie party om te bedank na hy Woensdag geweier het.