Boran-beesras geskik vir Afrika

Die Boran-beestelers se pas verkose president Francois Smit, sê die Boran, bekend as die moederkoei van Afrika, is dié beesras wat geskik is vir boerdery in Afrika. Boran-beeste is ook gewild in Namibië, wat goed aanpas in droë streke.