Boogskutter is Namibiese Sportster én Sportman van die Jaar

Boogskutter Jannie Meuwesen is gekies as Namibië se Sportster én Sportman van die Jaar by die MTC Namibiese Jaarlikse Sport-toekennings op Lüderitz. Veteraan marathon-atleet Helalia Johannes is as Namibië se Sportvrou van die Jaar gekroon. Krieket Namibië as is as die Sportvereniging van die Jaar aangewys