BoN se netto leenvereiste is N$18,5 miljard

Die Bank van Namibië het ‘n netto leenvereiste van 18,5 miljard Namibiese dollar vir die finansiële jaar 2022/23 geïdentifiseer. Vereiste finansiering sal verkry word uit ‘n kombinasie van kontantdeposito-onttrekkings uit die plaaslike delgingsfonds, eksterne lenings deur multilaterale entiteite en fondse op die JSE, en leenkapitaal van die plaaslike mark. Ekonoom Gabriel Erastus verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus waar die bank hierdie geld vandaan sal kry …