Boere, maak nou so met jou gras

Dit is hierdie tyd van die jaar met die oorgang van die winter na die lente en somer wanneer die veld is uiters droog is. Dit beteken dat weiding nie soveel is soos vroeër in die groener seisoene nie en diere begin soek na groen gras. Dr. Dagmar Honsbein, ‘n boskos-kenner het ‘n paar interessante wenke vir boere om van hul laaste veld gebruik te maak om voer vir hul diere op die plaas te maak, eerder as om dit te laat mors. Hierdie wenke sal help om die diere in goeie gesondheid te hou tot die volgende groen seisoen …