Bodvenster vir kragopwekking in buurland verwelkom

Die energiekenner en bestuurder van Hohm Energy in Suid-Afrika, Matthew Cruise, het die ANC-regering se aankondiging om die volgende bodvenster van sy hernubare energieprogram oop te stel, verwelkom. Volgens die Departement van Energie is 11 Augustus vasgestel as die sluitingsdatum vir die indiening van tenders. Cruise sê dit sal onafhanklike kragprodusente in staat stel om 2 600 megawatt te verkry: