Blitsbokke is gereed vir die sewesreeks

Die Springbok-sewesspeler Mfundo Ndhlovu sê hy is bly om terug te wees in die groep nadat hy weens ‘n besering buite aksie was. Die Blitsbokke is in Spanje om gereed te maak vir die 2022-wêreld-sewesreeks wat die naweek afskop. Dit is die eerste keer dat Spanje as gasheerland optree. Ndhlovu sê die span is vol selfvertroue voor die eerste wedstryd teen Skotland wat môre in Malaga plaasvind: