Biodiversiteit in die Wes-Kaap in die nuus

Die Wes-Kaapse staande komitee oor Landbou, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning bespreek vandag die voorleggings van die publiek oor die provinsiale Wetsontwerp op Biodiversiteit. Die DA se lid van die Wetgewer, Andricus van der Westhuizen, sê die voorgestelde Wetsontwerp is onlangs uitgegee en wil ‘n wetlike raamwerk gee vir die Wes-Kaap se natuurbronne: