Binnelandse sake maak kapsie oor dubbele betalings

Die Namibiese ministerie van binnelandse sake ontken dat Namibiese ouditeur-generaal, Junias Kandjeke, onthul het dat die ministerie dubbele betalings gemaak het. Die ministerie sê die dubbele betalings aan drie verskillende verskaffers in Oktober 2020 is deur hulself ontdek en dit is ten volle terugbetaal. Die woordvoerder van die ministerie, Margaret Kalo verduidelik: