Binnelandse sake bied dienste aan by die skou

Die ministerie van binnelandse sake het bekend gemaak dat daar ‘n spesiale geleentheid tydens die Windhoek se skou is vir Namibiërs om van die dienste van die ministerie gebruik te maak. Hulle stalletjie in die Baobab-saal by die skou sal vir die doel gebruik word. Sakeus Kadhikwa, skakelbeampte van die ministerie.