Biden stel 5 stappe bekend om regte van VSA se eerste nasies te beskerm

Die Amerikaanse president, Joe Biden het vyf inisiatiewe aangekondig wat die regte en vryheid van die eerste nasies in die VSA sal waarborg.

Biden word veral geloof vir die beslissing om die stamme se tradisionele kennis te gebruik vir toepassing in die bewaring van biodiversiteit.