Bid vir borg?

Daar word berig dat vriende en familie van die Fishrot-beskuldigde Ricardo Gustavo sal vanaand om ses-uur ‘n gebedsessie hou om hom op borg vrygelaat te kry. Hoërhof regter Herman Oosthuizen sal Woensdag oggend sy beslissing in die verband maak. Die groep vra dat Namibiërs landswyd om ses-uur vir Gustavo bid.