Bheki en Fannie besoek Soweto-taverne vandag

Die buurland se polisieminister, Bheki Cele en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola besoek Soweto vandag nadat 15 mense by ‘n taverne vermoor is. Mans wat met gewere en pistole gewapen was, het na bewering op klante by die Nomzamo-taverne losgebrand. Vyftien mense is dood en nege ander beseer. Cele se woordvoerder, Lirandzu Themba, sê die verdagtes is nog nie in hegtenis geneem nie: