Bewys van inenting voor aan boord ‘n skip gegaan word

‘n Amerikaanse regter het ‘n Noorweegse seevaartmaatskappy toestemming gegee om te eis dat passasiers ‘n bewys van inenting moet toon voor dat hulle aan boord gaan, nadat die goewerneur van Florida probeer het om entstofpaspoorte te verbied.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *