Beurtkrag vannag opgeskort tot Maandag

Eskom het aangekondig dat beurtkrag om middernag opgeskort sal word weens die laer vraag oor die naweek. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê fase twee-beurtkrag sal weer Maandag ingestel word: