Beurtkrag vandag en môre in SA voortgesit

Eskom in die buurland verleng fase twee-beurtkrag na vandag en môre weens ‘n tekort aan opwekkingsvermoë en die voortgesette vertraging met die terugkeer van eenhede. Beurtkrag sal uitgebrei word van vanmiddag vyf-uur tot môreoggend vyf-uur, en weer dieselfde môrenag. Dit word Vrydagoggend vyf-uur opgeskort. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê hulle bestuur die nood-opwekkingsreserwes om die fase van beurtkrag te beperk: