Beurtkrag raak ons ekonomie ook

Die voortdurende kragonderbrekings in Suid-Afrika het ‘n wesenlike impak op die buurland se ekonomie. Ekonome maan reeds jare dat volhoubare, betroubare krag nodig is vir die buurland om te groei. Die beurtkrag het ‘n negatiewe impak op die buurland se ekonomie wat oorspoel na Namibië toe, soos die Suid-Afrikaanse ekonoom Chris Hart verduidelik.