Beurtkrag: Fase vyf nou, en fase ses lê voor

Eskom het te kenne gegee dat ses opwekkingseenhede in die afgelope 24-uur onklaar geraak het en dus is fase vyf-beurtkrag vanaf 12-uur reeds in die buurland ingestel. Dit sal deur fase ses opgevolg word. Eskom se woordvoerder Sikonathi Mantshantsha die besonderhede.