Beurtkrag: Dis fases drie en vier die naweek

Eskom het fase drie-beurtkrag in die buurland tot vier-uur vanmiddag ingestel. Daarna sal fase vier na verwagting tot môre-oggend inskop. Beurtkrag sal verlaag word na fase twee vanaf vyf-uur môreoggend tot môre-middag. Die woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die nutsmaatskappy sal die inligting vir die komende week opdateer: