Beurtkrag dalk einde van die week opgehef

Beurtkrag kan moontlik teen die einde van die week in die buurland opgehef word. Suid-Afrikaners gaan al weke-lank gebuk onder onophoudelike kragonderbrekings, en het vir die eerste keer sedert 2019 weer fase ses beleef. Die uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, sê egter die stelsel is steeds onbetroubaar: