Betrekkinge met Botswana was vandag onder bespreking in die parlement

Die Namibiese minister van internasionale betrekkinge, en samewerking,Netumbo Nandi Ndaitwa, moes vandag vrae in die parlement beantwoord oor die jongste rakende die situasie tussen die mense van Zambezi wat langs die Chobe -rivier woon en die Botswana-weermag.Die minister het geantwoord deur te sê dat die beste manier om die situasie te hanteer, is deur middel van dialoog.