Bestuurskomitee oortree sy mandaat, wil nie Lutombi aanstel nie

Die burgemeester van Windhoek, Sade Gawanas sê die stad se bestuurskomitee oortree sy magte in verband met die aanstelling van ‘n hoof uitvoerende beampte vir die stad. Sy voeg by die komitee wil nie vir Conrad Lutombi aanstel nie en het die oortreding so uiteengesit.