Besproeiing van riete werk nie, en tog hou NamWater daarmee aan

Die riet beddens in die Visrivier net onder die Hardapdam se wal, moet onder beheer gehou word, veral na die 2006 vloede. Dit is volgens die landbouminister, Calle Schlettwein, is dit die verantwoordelikheid van NamWater en volgens Abraham Nehemia, die uitvoerende hoof van die watervoorsiener, is dit ‘n onbegonne taak. Hy verduidelik…

Die riete word vir die 2006 vloede blameer omdat die water nie ‘n voldoende pad deur die Visrivier onder die damwal het nie. Sedertdien mag Hardapdam net 70 persent van kapasiteit bereik om toe te laat dat minder water vrygestel word op ‘n slag.