Besoek en verken jou eie land – Shifeta

Die Namibiese minister van toerisme Pohamba Shifeta het ook gepraat by die bekendstelling van die veldtog om die plaaslike toerismesektor te laat herleef. Die veldtog, wat tot Junie 2022 duur, lê die klem om die plaaslike- en streeksmarkte. Shifeta sê Namibiërs moet hulle eie land verken.