Besighede in Suider-Afrika sukkel met energie

Die Suid-Afrikaanse firma Blockpower voltooi tans sy tweede fase van die hibriede sonkragaanleg vir die Tanganda Teemaatskappy in Zimbabwe. Boere in die buurland maak staat op sonkrag veral as gevolg van langdurige kragonderbrekings in Zimbabwe en ook omdat dit goedkoper is. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse energiekenner Ted Blom gepraat…