Bennett bedank VSA vir sy volgehoue ondersteuning van Israel

Die voormalige eerste minister van Israel Naftali Bennett het die Biden-administrasie geloof vir sy bystand aan die land. Bennett het met Amerikaanse media gepraat en sê sy land se hoofdoel is om Hamas uit te wis. Dit is moontlik met ondersteuning vanuit die wêreld, maar veral Amerika.