Belastingvoordele vir koolstofneutrale projekte in SA

Die buurland se Nasionale Tesourie het wysigings aan die Koolstofbelastingwet gepubliseer. Die regulasies maak voorsiening vir die kriteria vir koolstofneutraliteitsprojekte. Die Tesourie sê in ‘n verklaring voorleggings van die publiek is by die nuwe regulasies geïnkorporeer. Die hoof van sakeontwikkeling by Economic Development Solutions, Eckart Zollner, sê die belastingvrye toelaag vir koolstofneutrale projekte help ondernemings om hulle koolstofvrystellings en -belastingverpligting te verminder deur in koolstof-arm projekte te belê:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *