Beatus Amadhila is nuwe uitvoerende hoof van Powercom

Powercom, die staatsbeheerde inligting- en kommunikasietegnologie infrastruktuur en toerustingvoorsiener, het Beatus Amadhila as sy nuwe uitvoerende hoof aangekondig. As ‘n syferman het Amadhila verskeie meestersgrade in ontwikkelingsfinansiering en sake-administrasie.