BBP-groei aangedryf deur kleinhandel, hotelle en meer

Volgens die Namibiese Statistieke Agentskap is die 1,6 persent groeikoers van die Namibiese ekonomie in die tweede kwartaal teenoor 2020 se ooreenstemmende tydperk, die eerste keer sedert die vierde kwartaal van 2019 wat nie ‘n negatiewe groeikoors getoon is nie. Abel Sindano van die agentskap, sê aan Kosmos 94.1 Nuus wat die Namibiese ekonomie gedryf het.