BBC voorsitter bedank oor Johnson-lening

Die voorsitter van die BBC Richard Sharp het bedank na ‘n ondersoek wat bevind het hy het die borgskap van ‘n lening van 800 000 Britse pond aan oudpremier Boris Johnson gefasiliteer.