Basiese inkomste-toelaag nie ‘n goeie ding nie

‘n Nuwe verslag het getoon die instelling van die basiese inkomstetoelaag in Suid-Afrika sal ‘n risiko vir die ekonomie inhou. Die studie, deur Intellidex, is in opdrag van Business Unity South Africa gedoen en dui aan indien dit ingestel is, kan dit ekonomiese groei vertraag. Peter Attard-Montalto van Intellidex sê dit kan ook uiteindelik daartoe lei dat Suid-Afrikaners swaar belas word: