Baie werk lê vir Nandi-Ndaitwah voor – Geingob

Swapo-president Hage Geingob het afgevaardigdes van die party toegespreek na die aankondiging dat Netumbo Nandi-Ndaitwah verkies as die vise-president van die party. Hy sê hy staan nou maar in tot daardie tyd en dat die taak van voor Nandi-Ndaitwah baie groot is.