Baie Suid-Afrikaners doen aansoek vir Covid-19-toelae

Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid het bekendgemaak dat duisende mense reeds aansoek gedoen het vir COVID-19-toelae. Die agentskap het gesê die proses het gisteroggend stadig begin weens oormatige verkeer op sy webwerf. SASSA-woordvoerder, Paseka Letsatsi, sê dat daar nou ongeveer tweeduisend mense per minuut aansoek doen.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *