Baie meer moet gedoen word om geslags-, en emosionele geweld te takel

‘n Namibiese geslags-aktivis het sy reaksie gegee oor ‘n studie wat aandui dat die mees oorheersende vorm van geweld in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap emosionele geweld is. Die omvattende geslagsgeweld-studie is by die slypskool oor geslagsgeweld vir die Nasionale Vergadering se parlementêre staande komitee oor geslagsgelykheid, maatskaplike ontwikkeling en gesinsaangeleenthede aangebied. Zack Itodo, ‘n plaaslike geslags-aktivis, sê baie meer moet gedoen word…