Los woede by die huis en bestuur veilig

In die buurland, moedig die vakbondfederasie Saftu Suid-Afrikaners aan om hulle veiligheid en die veiligheid van ander padgebruikers voorop te stel wanneer hulle oor die Paasnaweek reis. Die ander ernstige probleem, afgesien van die ignorering van verkeersreëls, is padwoede. Die woordvoerder van Saftu, Trevor Shaku, sê werkers moet eerder versigtig bestuur.