Is jy waaghalsig genoeg?

Die Ohio-pretpark Cedar Point het planne aangekondig vir ‘n opwindende nuwe pretrit met ‘n baan wat die lug heeltemal verlaat. “Siren’s Curse” sal die “hoogste, vinnigste en langste ‘kantel’-baan in Noord-Amerika” wees wanneer dit eersdaags in Sandusky, net wes van Cleveland, open.