Australiese krieketspeler Shane Warne sterf in Thailand

Die Australiese krieketspeler Shane Warne is dood. Hy was 52. Hy word as een van die beste boulers in krieketgeskiedenis beskou. Warne se bestuur het in ‘n verklaring gesê hy het vermoedelik aan ‘n hartaanval in ‘n villa in Koh Samui in Thailand gesterf. Die president van Krieket Namibië, dr. Rudie van Vuuren, onthou Warne so:

Die uitvoerende hoof van Krieket Namibië, Johan Muller, gee ook ‘n huldeblyk aan Warne.