Aupindi en kie, onskuldig

Tobie Aupindi, die voormalige hoof by Namibia Wildlife Resorts, en Antonio di Savino se appèlsaak het geslaag en hulle skuldigbevinding op klagte van korrupsie is deur regters Herman January en Christie Liebenberg ter syde gestel. Yanna Smith het die jongste…