As alles gebeur soos beloof, geen vulstasie-stakings nie, sê een eienaar

Een van die vulstasie-eienaars in die Noorde, Jafet Nakanue, sê na die vergadering met die adjunkminister van myne en energie Kornelia Shilunga, dat indien alles verloop soos dit nou voorkom, sal daar nie ‘n staking onder die eienaars plaasvind nie. Hy voeg by hulle wag nou op terugvoering, maar, het geen datum daaraan gekoppel nie.