Armer leerders moet bygestaan word met afstandsonderrig

Nes in Namibië is afstandonderrig, wat aanlynonderrig insluit, amper onmoontlik vir die meerderheid skoolgaande kinders. In die buurland is daar ‘n beroep op die ANC-regering gedoen om meer doen om virtuele onderrig vir alle kinders moontlik te maak, aldus die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta. Hy sê leerders in minder bevoorregte gebiede word die meeste deur die ontwrigting in hulle opvoeding geraak en talle het die skool verlaat: