Armas Shivute word as beste akteur by Sotigui-toekennings aangewys

Armas Shivute ‘n joernalis by Kosmos 94.1-Nuus en Namibiese akteur is met die toekenning as beste akteur by vanjaar se Sotigui-toekennings in Burkina Faso vereer vir sy rol in die rolprent Land of the Brave. Armas is baie opgewonde oor die toekenning en ons sluit by hom aan in Burkina Faso.