Arbeidskenner: Werkloosheidsyfer hoër as 20%

Die plaaslike arbeidskenner Herbert Jauch sê die werkloosheidsyfer van net meer as 20 persent in Namibië, wat deur die Internasionale Arbeidsorganisasie bekend gemaak is, is eintlik baie hoër. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor berigte dat 38 persent van Namibiërs wat wel werk, in vervaardiging werk. Kenners meen die tekorte plaas druk op voorsiening en dus, pryse. Jauch het sy mening so verwoord.