Arbeid vertraag aspris ons aansoek – AR

Meer inligting is bekend oor die poging deur die Affirmative Repositioning-beweging om ‘n vakbond te stig. Die beweging het vroeër aangekondig hy gaan die Arbeidskommissaris hof toe sleep oor wat hy beskryf as ‘n vertraging in die registrasie van sy vakbond. Simon Amunime woordvoerder van die beweging sê die vetraging is polities gemotiveerd…